La disparité

755 mots 4 pages
helfte onder net) en baie perske- en koejawelbome met groot pakstoor. Daar is ook 'n verskeidenheid kampe vir skaapboerdery, met besproeiing en geëlektrifiseerde omheining. ± 5 ha rond­om opstal met geëlektrifiseerde omhei­ning. Stap in en boer. Daar is 2 voledige huise, een met 7 slaapkamers en een met 2 slaapkamer, met en suite-badka­mers. Plaas is ingerig as gaste-plaas, met 2-slaapkamer-grasdakkothuis en 2 enkelkamerwoonstelle. Navrae: skakel Clive Gardner Afslaers, 018 290 9610; Hendrik Nel, 082 491 8289 of Andries Nel 079 924 4794. www.plase.co.za.
--------------------------------------------------------------------------------
25%-AANDEEL IN 800 ha-WILD-PLAAS, 95 km noord van Pretoria, teen R1 750 000 per aandeel. 50%-verband beskikbaar. Baie wild. Rivier. Skakel die eienaar, 082 490 0600.
--------------------------------------------------------------------------------
438 ha-WILD-EN-BEESPLAAS 30 km buite Naboomspruit, Limpopo-provinsie. 'n Pragtige stukkie Bosveld met 1 gronddam. Verdeel in 8 kampe. Beskik oor bogemiddelde drakrag. R5,5 miljoen. NAVRAE: SKAKEL 083 407 5682 OF 083 458 4757

--------------------------------------------------------------------------------
6,9 ha-PLOT tussen Potchefstroom en Klerksdorp word aangebied per openba-re veiling op Vrydag, 4 Maart 2011 om 12:00, op die plot (Gedeelte 13 van die plaas Stilfontein). Ligging: Volg die Klerksdorppad vir 30 km uit Potchef­stroom, draai regs en volg die Buffeldoringpad vir ± 2,8 km, plaas aan regterkant. Daar is ‘n 3-slaapkamerdubbelverdiepinghuis, 2 sitk., TV-kamer, studeerk., braaigeriewe en lapa. ± 1 ha lusern, onder besproeiing, met hoenderhokke vir lêhoenderbattery van 150 henne. Betalingsvoorwaardes: 5%-deposito plus 7% afslaerskom-mis­sie. Besoek: www.plase.co.za. Vir navrae, skakel CG Afslaers, 082 491 8289 of eienaar, Johan Lamprecht, 083 298 1955.
--------------------------------------------------------------------------------
95

en relation

  • Mobiliteit traduction dutch (3ème degré)
    11247 mots | 45 pages
  • Inspraak traduction dutch (3ème degré)
    13075 mots | 53 pages
  • De legel cel
    7122 mots | 29 pages
  • Oral dutch fit en gezond, over het geluk & mobiliteit (2ème degré)
    422 mots | 2 pages
  • Digitale revolutie
    4955 mots | 20 pages
  • Tintin
    535 mots | 3 pages
  • Mccandless
    525 mots | 3 pages
  • Benzipil
    321 mots | 2 pages
  • Kopen
    366 mots | 2 pages
  • Lettre de motivation en néerlandais
    323 mots | 2 pages
  • Woodstock
    388 mots | 2 pages
  • Situation d'examen oral
    450 mots | 2 pages
  • La pologne
    484 mots | 2 pages
  • Malade comme un chien
    466 mots | 2 pages
  • Stupeur et tremblements
    515 mots | 3 pages